Indien jy sou belangstel om elke
weeksdag een van hierdie dagstukkies te ontvang, voltooi asseblief hierdie
vorm, of stuur 'n e-pos met jou naam, van en e-posadres aan Coen de Beer met “Verlang Dagstuk”
in die onderwerpruimte (Subject box).
Hierdie diens is gratis!
Jy kan ook hierdie vorm gebruik om
Coen de Beer te kontak vir ander vrae, opmerkings of gebedsversoeke.
|