Want uit genade is julle gered deur die geloof en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God (Ef. 2:8).

 

 

Kliek hier indien jy sou belangstel om elke weeksdag sulke dagstukkies per e-pos te ontvang

 

 

 

 

 

 

 

 

BAIE BELANGRIK: "Jahweh" word deur die taalkundiges aanvaar as die Eienaam van ons Elohim en so ook "Jahshua" die Vader se Seun in die plek van "Jesus". Omdat 'n eie naam nooit vertaal kan word nie, en dus onveranderd bly, verkies ek om die oorspronklike en ware Name te gebruik. Waar die Bybel aangehaal word, word dit soms gedoen soos dit daar geskryf staan. Weet egter dat ons van niemand anders praat nie, as van JaHWeH, die Elohim (God) van Abraham, Isak en Jakob en van die Seun, Jahshua, ons Messiah en Verlosser. Kliek hier vir meer oor die Name: Die Heilige Name ~ Die Naam bo alle name