U Woord is 'n lamp
vir my voet en 'n lig vir my pad (Ps. 119:105)
.: Indien jy 'n opgedateerde Bybelwoordelys per e-pos wil ontvang, kontak my gerus :.
Bybelwoordelys
Die geloof is dus
uit die gehoor, en die gehoor is deur die Woord van God (Rom 10:17).
“Hy maak aan Jakob sy woorde bekend, aan Israel
sy insettinge en sy verordeninge. So het Hy aan geen enkele nasie
gedoen nie; en sy verordeninge, dié ken hulle nie. Hallelujah! (Ps
147:19-20).