Suiwer Leer Besoekersboek
Welkom by my Besoekersboek! Dankie vir jou belangstelling in Die Suiwer Leer en dat jy my webwerf besoek het! Hoop jy het jou kuier geniet. Kom loer gou weer in by:
Coen de Beer se webwerf |
72 | 30 Nov 2018 at 09:15
|
|
71 | 1 Sep 2018 at 05:52
|
|
70 | 19 December 2017 at 19:48
|
|
69 | 15 July 2017 at 13:04
Shalom Marius Joubert
|
|
68 | 23 September 2016 at 09:56
|
|
67 | 29 March 2016 at 12:34
|
|
66 | 14 November 2015 at 19:04
|
|
65 | 17 May 2015 at 17:49
|
|
64 | datum: 6 May 2015 at 08:02
|
|
63 | datum: 31 March 2015 at 10:32
|
|
62 | datum: 2 December 2014 at 16:25
|
|
61 | datum: 12 November 2014 21:21
|
|
60 | datum: 12 November 2014 10:04
|
|
59 | datum: 14 August 2014 13:54
|
|
58 | datum: 4 February 2014 10:52
|
|
57 | datum: 10 November 2013 19:39
|
|
56 | datum: 4 August 2013 10:08
|
|
55 | datum: 12 Mei 2013 08:47
|
|
54 | datum: 19 Maart 2013 00:40
|
|
53 | datum: 15 January 2013 17:16
|
|
52 | datum: 11 Januarie 2013 12:41
|
|
51 | datum: 20 Januarie 2012 15:17
|
|
50 | datum: 24 November 2011 20:25
|
|
49 | datum: 25 October 2011 15:58
|
|
48 | datum: 7 Maart 2011 23:05
|
|
47 | datum: 1 Januarie 2011 00:55
|
|
46 | datum: 20 Oktober 2010 21:10
|
|
45 | datum: 11 Oktober 2010 20:27
|
|
44 | datum: 9 Oktober 2010 06:54
|
|
43 | datum: 26 Augustus 2010 17:37
|
|
42 | datum: 8 Augustus 2010 21:09
|
|
41 | datum: 17 May 2010 12:15
|
|
40 | datum: 17 May 2010 12:15
|
|
39 | datum: 15 Mei 2010 22:57
|
|
38 | datum: 8 Mei 2010 12:30
|
|
37 | datum: 12 April 2010 09:23
|
|
36 | datum: 2010-04-08 21:17
|
|
35 | datum: 2010-02-18 10:23
|
|
34 | datum: 2010-01-24 14:22
|
|
33 | datum: 2010-01-20 08:35
|
|
32 | datum: 2009-12-04 13:40
|
31 | datum: 2009-05-15 15:05
|
30 | datum: 2008-11-05 14:21
|
29 | datum: 2008-10-12 17:38
|
28 | datum: 2008-08-29 16:29
|
27 | datum: 2008-07-26 08:46
|
26 | datum: 2008-07-03 08:46 Wouter Ferreira (wouterf@fi.../ geen webadres) het geskryf: Dorp/Stad & Land: Witbank Dankie Coen dat u tyd neem om God se Woord te verkondig. Ek lewe met die grootste blydskap in my hart tot eer van God die Vader en weet ek straal God se goedheid uit vir die mense om my met my positiewe lewe.ek weet God bewaar my en dis nie in God se wil dat ek moet val nie.ek vind in my lewe dat God my eer gee om nuwe hoogtes te beryk in my lewe.ek lewe met grootste dankbaarheid aan God en neem al my gebede in die naam van Jesus Christus. |
25 | datum: 2008-01-08 21:14 Maranatha (maranata@.../ geen webadres) het geskryf: Dorp/Stad & Land: België, Europa Shalom Coen, Ik ben op je uitnodiging ingegaan en heb je website bezocht. Het is een erg interessante en leerzame site waar ik zeker nog eens op terugkom. Je had gelijk; Afrikaans is helemaal geen probleem, het leest zowat even gemakkelijk als Nederlands. Je doet een goed werk hier, doe zeker zo verder. Moge Yahweh je hiertoe de kracht geven en zegenen. Je zuster in Yahshua, Maranatha, België, Europa |
24 | datum: 2007-12-14 10:45 Yvonne van Buren-Schele (yvonnev@.../ geen webadres) het geskryf: Dorp/Stad & Land: Witfield, Boksburg, Gauteng, SA Hi Coen, Baie dankie vir die dagstukkies, dit is altyd inspirerend. Mag elkeen wat jou webtuiste besoek soveel seën daaruit kry soos ek. Groete, Yvonne |
23 |
datum: 2007-09-11 06:58:44 Emily Grobler (petram@... / geen webadres) het geskryf: Mag God jou ryklik sëen met wat jy doen. |
22 |
datum: 2007-08-23 21:41:43 amanda venter (amandavntr@.../ geen webadres) het geskryf: hi ek is 'n 23 jarige geskeide vrou ek probeer my lewe regkry met God maar alles gaan net vir my verkeerd ek wil graag he iemand moet my help bid dat dinge ook kan regkom tussen my en my man want ek het hom nog baie lief ons het nie geskei omdat dit 'n moet was nie on het toe net nog nie vir God geken nie asb mense ek pleit bid asb vir my want ek voel ek is besig om te verloor dankie julle en dankie vir die webblad dis lekker om in jou eie taal met iemand te gesels |
|
21 |
datum: 2007-05-23 09:09:20 estelle ( vorsters@... / geen webadres) het geskryf: bid asb vir ons nege jaar seuntjie wat gediagnoseer is met lymphoma kanker. |
|
20 |
datum: 2007-04-12 10:07:25 Andries Bester ( andries@... / geen webadres) het geskryf: Hi Coen, geniet nog jou dagstukkies. Het die artikel vandag gelees van die film Passion.. en dit baie insiggewend gevind. Vir 'n paar mense aangestuur ook. Geseende dag vir jou Andries Bester |
|
19 |
datum: 2007-03-21 11:54:15 Len Smoog ( WOORD.waarheid@.../ geen webadres) het geskryf: Wanneer ons die Waarheid ontdek, dan begin die openbaringe en dan eers begin ons verstaan. Prys Sy wonderlike Naam! Seen vir jou Coen en hierdie bediening. |
|
18 |
datum: 2007-02-27 04:13:41 Nicolette du Preez ( colet@... / http://colettebeauty.co.za) het geskryf: ONGELOOFLIK. HOE GAAN ONS DIT AAN DIE KERKE OORDRA? Hoe gaan ek my man oortuig? Ek doen so baie navorsing hierop op "geskiedenis" sites en weet dit is die waarheid. |
|
17 |
datum: 2007-02-23 06:00:52 marie haasbroek ( mhaasbroek@.../ geen webadres) het geskryf: Bid sonder ophou |
|
16 |
datum: 2007-02-02 06:26:42 Lizette Beukes ( lizette.beukes@... / http://www.dcs.gov.za) het geskryf: Baie dankie vir 'n puik webwerf. Dit is lekker om met my mede mens dieper dinge te deel |
|
15 |
datum: 2007-01-12 13:09:59 Anna-Marie Krause ( rickykrause@... / geen webadres) het geskryf: Baie dankie om vir my hier in die vreemde te gevind het. Ek werk as Koster in die Kerk hier by ons, in Québec, Kanada, al vir 4½ jaar. Alles in Frans, ek verstaan baie, maar nog nie alles nie en gaan altyd na my Bybel in Afrikaans om die boodskap mooi tekan kry. Ek waardeur dit baie dat ek boodskappe van julle gaan kry. Mooi so, hou so aan. Die Here sal julle seën vir julle goeie werk. |
|
14 |
datum: 2007-01-08 05:48:02 Dawie van der Merwe ( dawie10@... / geen webadres) het geskryf: Hi daar. Het net kom groet op die "website". Alle sterkte met die bediening. God's rykste seen vir jou en jou familie.Groete en sterkte. |
|
13 |
datum: 2006-11-14 13:38:47 Jeanette Theron ( jtheron@... / geen webadres) het geskryf: Coen, hierdie inspirerende dagstukkies is vir my baie betkenisvol. Ek bid dat God jou sal seen om elke dag te kan voortgaan met die werk wat vir my soveel beteken en my geestelik versterk |
|
12 |
datum: 2006-11-09 14:04:11 Yolanda de Beer ( yolanda@... / geen webadres) het geskryf: Baie dankie vir elke dag se stukkie waaruit ons so baie kan leer. Ek waardeer dit baie. Hou aan met die goeie werk wat julle doen. Die Here seën julle. Liefde, groete in Jesus! |
|
11 |
datum: 2006-11-01 18:31:38 Gerhardus Thompson ( seunatw@... / geen webadres) het geskryf: Baie dankie en ons bid vir julle. |
|
10 |
datum: 2006-10-04 05:11:09 Flip du Plessis ( flipdu@... / geen webadres) het geskryf: Baie mooi om te sien dat daar persone is wat hul Christenskap op die manier uitleef. Mag jy geseënd wees in alles wat jy aanpak |
|
9 |
datum: 2006-09-21 01:44:29 Annelee Van Tonder ( avtonder@... / geen webadres) het geskryf: Dankie, en sterkte om te volhard. |
|
8 |
datum: 2006-09-16 05:26:15 Theresa Terburgh ( terburgh@... / geen webadres) het geskryf: Wonderlik om ook op die kuber tuis te voel . En die Woord van God te vind. Dit is as of jy tuis gekom het . Dankie |
|
7 |
datum: 2006-09-08 13:21:54 Martinette de Beer ( martinette_debeer@... / geen webadres) het geskryf: Hi Pa Het n bietjie kom kyk hoe lyk pa se website. Dit lyk pragtig. Lekker dag Lief vir pa |
|
6 |
datum: 2006-09-05 13:14:11 Marianne Chegwidden ( mariannec@... / geen webadres) het geskryf: Ek bid dat u bediening van krag tot krag sal gaan en glo so lank as jy jou motiewe suiwer hou kan dit nie anders as 'n sukses wees - ek hou van die suiwerleer alhoewel nog nie baie met hom te doen gehad het en glo dat ons sal 'n pad in Jesus stap. |
|
5 |
datum: 2006-09-05 10:43:47 Alta Jansen v Rensburg ( alta@... / geen webadres) het geskryf: Baie dankie vir die wonderlike voorreg om te deel in hierdie lieflike werk van jou. Skep die nette vol, die tyd is reg daarvoor. "Be the light of Jesus to the world" Seënwense vorentoe. Alta van Bloemfontein. |
|
4 |
datum: 2006-08-30 06:43:37 Jackie Erasmus ( jakkall@... / geen webadres) het geskryf: Baie dankie vir die uitnodiging na jou nuwe webwerf dis baie meer kleurvol en mooier as die ou een,hoop al jou probleme van vroeër is opgelos. Sterkte vir die week wat voorlê. God Seën Jesus Liefde en Groete Jackie |
|
3 |
datum: 2006-08-28 09:32:32 Lizet Bodentein ( lbodentein@... / geen webadres) het geskryf: Coen, ek prys die Here vir jou!! Jy het so groot taak op jou hande, en dankie dat jy nie opgee nie en net gehoorsaam bly, en God se woord vir ons saai!! Mag God jou en jou familie net seën, in vir julle sal voorsien in alles wat julle kort kom. Det 28 ver 1-14 bid ek oor jou en jou gesin!! |
|
2 |
datum: 2006-08-26 17:45:19 Connie ( cppgenius@... / http://www.cybertopcops.com) het geskryf: Ek is bly om te sien die nuwe webtuiste is aanlyn en dat die Woord van God verder versprei kan word.
Coenraad (Jnr) de Beer |
|
1 |
datum: 2006-08-25 14:38:31 Kobus Maritz ( geen e-pos / geen webadres) het geskryf: Hallo my ou Vrind! Dit wil voorkom asof jy dalk 'n paar geheime "bewonderaars" by onse Kollege het? Gaan egter blymoedig en doelgerig voort met jou sending soos jy dit beleef. Daar is IEMAND wat nie sluimer of slaap nie! Sterkte en baie seën op jou pelgrimstog vorentoe! Jou beloning lê veilig weggebêre in die Hemel. Ek is oortuig dat jou Dagstukkies & "Hamburgers" tog vir sommige mense (Kinders van GOD) van waarde sal wees. Met my beste wense vir die toekoms! Van jou vrind KOBUS. |